AKKOMMODASIE | TARIEWE | FASILITEITE | TOEGANGSROETES | AKTIWITEITE | GESKIEDENIS | GEOLOGIE & PLANTE | FAUNA | EKO-AANSLAG | LINKS | NAVRAE & KONTAK | TUIS

NAVRAE

GPS Koördinate
S 33° 13.833    E 21° 34.474

Kontak Besonderhede

Telefoon: (023) 581 5046
Faks: (023) 581 5038
Epos: boschkloofpnr@telkomsa.net

Wanneer u ons skakel vir ‘n bespreking, sal ons aan u ‘n besprekingsvorm stuur om te voltooi. U sal in die vorm geadviseer word oor die waarskynlike koste van u besoek en die deposito wat u moet doen om die bespreking te finaliseer. Die vorm sluit ook ons bankbesonderhede in. U sal ook ‘n indemniteitsdokument ontvang om te voltooi. U faks dan die voltooide dokumente en depositostrokie aan ons en sodra ons dit verwerk het, word u bespreking gefinaliseer en u geadviseer. Besprekings moet so vroeg moontlik gemaak word om teleurstelling te voorkom.

Aankoms en vertrektye:
Gaste word verwag vanaf 15:00 tot 18:00 en op die vertrekdatum, moet die wooneenhede ontruim word voor 10:30.

Vriendelike waarskuwing: Arriveer asb voor donker. Die laaste 13Km moet u redelik stadig ry, want die pad is nou en gaan deur ‘n bergpas en die kans om wild teë te kom is ook redelik goed. Indien dit onvermydelik is om voor 18:00 te arriveer, moet u ons in kennis stel. Die pad is afgesonder met baie min verkeer en geen selfoon ontvangs nie en dit is dus belangrik dat ons weet wanneer u min of meer gaan arriveer.

   

Show form in English

   

Navraag Vorm:

    Voltooi asseblief die volgende gedeeltes van die vorm.
Gedeeltes gemerk met * is benodig.
*Van:  
*Volle Name:  
*Epos:  
*Tel:  
Faks:  
Nasionaliteit:  
I.D. Nommer:  
Woonadres:  
Posadres:  
 
Bespreking verlang:
Van:  
Tot:  
Aantal dae:  
Aantal persone:  
     
Akkommodasie verlang:
Chalet enkel (een slaapkamer):  
Chalet dubbel (twee slaapkamers):  
Gastehuis:  
Aantal kamers:  
Boodskap:  
   
     
2009 Copyright © BOSCH LUYS KLOOF :: All Rights Reserved Terms & Conditions Web site by WebWorX