AKKOMMODASIE | TARIEWE | FASILITEITE | TOEGANGSROETES | AKTIWITEITE | GESKIEDENIS | GEOLOGIE & PLANTE | FAUNA | EKO-AANSLAG | LINKS | NAVRAE & KONTAK | TUIS
Binne Wooneenheid
     
  Akkommodasie!  
 

Ons bied twaalf maande van die jaar verblyf aan. Gaste kan luukse dubbel-eenhede (twee slaapkamers/4 beddens) bespreek of enkel-eenhede (een slaapkamer/2beddens) of een tot vier slaapkamers in die luukse gastehuis.
Elke eenheid is privaat en het en suite badkamers. Die dubbel eenhede is gepas vir gesinne of vriende, wat een huisie wil deel.

Kinders

Kinders 10 en ouer is welkom.

Kinders jonger as 10: Doen asb direkte navraag aangaande moontlike oop tye bv. skool vakansies.

Troeteldiere: Geen troeteldiere kan ingebring word nie.

 
  Chalet binnekant  
 

Sien ook ons Bestuursbeleid en Riglyne bladsy

 
 

Meer inligting oor

Besprekings en Tariewe
 
     
  Chalets

 
 
Die Gastehuis
2009 Copyright © BOSCH LUYS KLOOF :: All Rights Reserved Terms & Conditions Web site by WebWorX