AKKOMMODASIE | TARIEWE | FASILITEITE | TOEGANGSROETES | AKTIWITEITE | GESKIEDENIS | GEOLOGIE & PLANTE | FAUNA | EKO-AANSLAG | LINKS | NAVRAE & KONTAK | TUIS
Klipspringer op Bosch Luys Kloof
Sebra op Bosch Luys Kloof
Gemsbok op Bosch Luys Kloof
Gevlekte Ooruil op Bosch Luys Kloof

Fauna

Die Reservaat dra tans ongeveer 500 diere, wat die volgende wildsbokke insluit: Koedoe, Eland, Gemsbok, Rooi Hartebees, Springbok, Duiker, Vaal Ribbok, Klipspringer, Steenbokkie, Grysbokkie.

Red Hartebees

Roofdiere wat op die Reservaat voor kom is: Rooijakkals, Rooikat, Luiperd, Muskeljaatkat, ens.

Hier is ook 'n aantal groot troppe Kaapse bobbejane en ook enkele blou-apies is al raakgeloop asook ratels en likkewane.

'n Klein troppie Afrika Nguni-beeste loop vry op die Reservaat.

Alle diere is wild en leef natuurlik in die berge en veld- geen dier word makgemaak of gevoer nie en om die diere raak te loop is 'n egte wildernis ervaring.

Burchell's Zebra

Gemsbok (Oryx)
Springbok
Praying Mantis
Klipspringer
2009 Copyright © BOSCH LUYS KLOOF :: All Rights Reserved Terms & Conditions Web site by WebWorX