 |
|
|
|
| |
Formele Skakels |
|
| |
Ladismith Toerisme - www.ladismith.org.za
Laingsburg Toerisme - www.tourismlaingsburg.co.za
Oudtshoorn Toerisme - www.oudtshoorninfo.com
|
|
| |
Vriendelike Skakels
|
|
| |
Geniet 'n potjie gholf langs die Indiese osean
Ocean House
Pezula Gholf Landgoed, Knysna, Suid Afrika
Vir gaste wat dit oorweeg om 'n besoek aan die Indiese osean af te lê en gholf te speel by 'n ekslusiewe gholf landgoed, stel ons voor dat u Ocean House oorweeg.
Hierdie pragtige huis bied selfsorg akkommodasie vir tot 8 volwassenes en is geleë op die luukse Pezula Gholf Landgoed naby die welbekende kusdorpie, Knysna, Wes-Kaap, Suid Afrika.
Besoek gerus hulle web vir meer inligting en kontakbesonderhede.
www.ocean-house.com
|
|
| |
Ontdek die landelike areas van Frankryk met 'n fiets!
Hostellerie Les a Magnolias | Frankryk
'n Wonderlike Akkommodasie en Fietsry Ervaring
In Plaisance, in die Aveyron, Suid Wes Frankryk is dié pragtige klein Hotel wat buiten die wonderlike akkommodasie en fynproewer etes, ook 'n wonderlike attraksie spesifiek vir fietsryers bied. Die eienaars, Claudia Koch en Dietmar Ley, het hierdie historiese hotel na nuwe hoogtes geneem en dit is nou 'n ware juweel.
Die fietsry ervaring sluit 13 verskillende roetes in die pragtige omgewing van Plaisance in - elke roete is fyn beplan en saamgestel deur Claudia persoonlik. Ons het 'n wonderlike geleentheid bedink vir fietsryers wat altyd op die uitkyk is vir nuwe uitdagings en ervarings - die "DaKaroo Le Mags"-ervaring. Dit spruit voort uit die ekstreme en totaal teenoorgestelde aanbiedings van die Dakar en Le Mans wedrenne en verteenwoordig fietsritte by Bosch Luys Kloof vs by Les a Magnolias!
www.cyclingmagnolias.com
Vir besprekings en inligting navrae kontak Claudia direk by claudia@cyclingmagnolias.com
|
|
|
|
|
 |
 |
2009 Copyright © BOSCH LUYS KLOOF :: All Rights Reserved Terms & Conditions Web site by WebWorX |
|
|