AKKOMMODASIE | TARIEWE | FASILITEITE | TOEGANGSROETES | AKTIWITEITE | GESKIEDENIS | GEOLOGIE & PLANTE | FAUNA | EKO-AANSLAG | LINKS | NAVRAE & KONTAK | TUIS



Akkommodasie tariewe onveranderd vir derde jaar!


Tariewe

Per Persoon Per Dag Maart 2010 – Maart 2012 April 2012 – Maart 2013
Vol Dag Aandete, Bed & Ontbyt Vol Dag Aandete, Bed & Ontbyt
Akkommodasie R 795 R 795 R 795 R 795
Etes R 300 R 200 R 355 R 245
Natuurrit/stap R 200 --- R 200 ---
Totaal R 1 295 R 995 R 1 350 R 1 040
Enkeltoeslag R 200 R 200 R 200 R 200


Etes

Heerlike etes word deur ons inwonende chef voorberei. Aandetes 3-gang en middagetes 2-gang

EN!!

  1. Gaste 66 en ouer kry 'n 10% korting indien dit 'n direkte bespreking is. Nie van toepassing op “spesiale” aanbiedings.
  2. Die Dubbel Chalets se tweede kamer se tarief is 25% laer. Die vierde kamer in die Gastehuis is ook 25% goedkoper. (Slegs as deel van 'n pakket)
  3. Addisionele natuurritte/stappe kan bespreek word teen R 150 p.p.(minimum getalle geld)
  4. Die tarief vir die To Hell 'n Gone en Shepherd's 4x4 rit is R 200 per voertuig indien u van u eie voertuie gebruik maak. Die tarief is R 300 per voertuig vir dagbesoekers. Indien die Reservaat se Wild besigtigings voertuie en gidse betrokke is, is die koste R 400 p.p.
  5. Doen navrae vroegtydig vir beskikbare pakkette. Minimum getalle van toepassing. Groepafslag.

Konferensie & Troues (Boslus sentrum)

Kontak ons vir persoonlike kwotasies.

Kinders

Kinders 10 jaar en ouer betaal die volle tarief.

Kinders 4 tot 9 betaal 50% van die tarief.

Kinders jonger as 4 betaal R 150 per dag.

Betalings

Kredietkaard betalings is onderhewig aan 'n 3% kommissie.

Besprekings Beleid

Alle besprekings moet volledig vooruit betaal word voor die bespreking gefinaliseer word. 50% Deposito word aanvaar indien die bespreking langer as ses maande vooruit gemaak word. Kansellasies meer as 45 dae voor die besprekings datum word teen 90% vergoed en meer as 14 dae voor die besprekings datum teen 60%. Uitstaande balanse is 14 dae voor aankoms betaalbaar.


Nota:

Skakel +27 (0)23 581 5046 of stuur 'n epos enige tyd om uit te vind oor Spesiale Aanbiedinge !!

Ons tariewe word aangepas volgens eienaars diskresie.
Vaste besprekings word egter nie geaffekteer nie.





2009 Copyright © BOSCH LUYS KLOOF :: All Rights Reserved Terms & Conditions Web site by WebWorX