Four star game reserve, South Africa

Bosch Luys Kloof Tariewe & Besprekings

1 Maart 2019 TOT 30 April 2020

Die tariewe is per persoon wat deel per dag (VD = vol dag; ABO = aandete, bed & ontbyt)

Oktober – April Mei – September
AKKOMMODASIE & ETES VD ABO VD ABO
ENKEL CHALET EC (2 Bed) 1850 1700 1600 1500
DUBBEL CHALET DC (4 Bed)
• eerste twee persone 1850 1700 1600 1500
• derde & vierde persoon 1530 1380 1300 1175
GASTEHUIS GH (8 Bed)
• eerste ses persone 1850 1700 1600 1500
• sewende & agtste 1530 1380 1300 1175
SENIORS (66 EN OUER) - slegs direkte navrae 1725 1575 1500 1400
KINDERS - tot 4 jr
• deel met ouers 150 150 150 150
• 2de kamer in DC 350 350 300 300
KINDERS - 5 tot 12 jr in DC 750 750 650 650
ENKELTOESLAG - slegs in EC 500 500 400 400


Sjef

Alle etes word voorberei deur die inwonende sjef en kokke. Aandete is 3-gang en middagete sowel as ontbyt 2-gang.

ANDER

Natuurritte/begeleide stap: R400
Selfry 4x4 - per voertuig: R250

Besprekingsbeleid

Besprekings is 100% betaalbaar by bevestiging. 'n 50% deposito word aanvaar vir besprekings meer as 3 maande vooruit.
Kansellasies meer as 45 dae voor besoek word 90% terugvergoed en vir meer as 14 dae voor besoek @ 75%.


BESPREEK OF DOEN NAVRAAG NOU

Stuur ’n epos na boschkloofpnr@telkomsa.net
of
Skakel +27 (0) 23 581 5046


Copyright © 2019 Bosch Luys Kloof   •   Site by: WebWorX